Welcome, visitor! [ Register | Login

Post an Ad

R4,000.00

3slaapkamer woonstel DENEYSVILLE

  • Street: R716
  • City: deneysville
  • Country: South Africa
  • Postal Code: 1932
  • Listed: March 6, 2018 13:29
  • Expires: This ad has expired
20160815_171316
20160815_17125620160815_171624

Description

Ons het n 3 slaapkammer woonstel te huur op n plot by pensionarise. daar is 1badkammer met n 3hoek bad  dan n kombuis, eetkammer, sitkammer, groot toe onderdak stoep met ingeboude braai area en  n garage vir 1 kar met n erf. dit sal van die einde januarie af beskikbaar wees.
 Ongelukkig geen troeteldiere sal toegelaat word nie.
Ons soek verkieslik rustige mense
dis n baie rustige area het geen inbrake in die laaste 17jaar gehaat nie.
die huur sluit water en krag ook in. So 15km buite Deneysville en 25km vanaf Sasolburg.
kontak my gerus op die whatsap no. 0729858266

387 total views, 1 today

  

Listing ID: 5925a9e7b80818c8

Sponsored Links

Follow us on Twitter