Welcome, visitor! [ Register | Login

Post an Ad

R6,500.00

House and flatlet to rent seperately

  • Street: 15 Craven street
  • City: Brakpan North
  • Country: South Africa
  • Postal Code: 1510
  • Listed: April 16, 2018 10:49
  • Expires: This ad has expired
FB_IMG_1523605736968

Description

15 Craven huis met flatlet wat apart uitverhuur word:
 
3 slaapkamers
Sitkamer
Eetkamer
Kombuis
Badkamer
Dubbel garage
Gesamentlike swembad.

Huishuur = R6500.00
Tuin- en swembaddienste uitgesluit.
Huurdeposito = R6500.00
Munisipale deposito = R1000.00
Munisipale vooruitbetaling = R1000.00
Pre-paid krag.
Troeteldiere word beperk tot 1 waghond (nie aggresief, hou in gedagte dat daar ander mense op die perseel woon)

15 Craven woonstel:

1 slaapkamer
Kombuis
Sitkamer
Badkamer
Gesamentlike swembad

Woonstelhuur = R3500
Tuin- en swembaddienste uitgesluit.
Huurdeposito = R3500.00
Munisipale deposito = R1000.00
Munisipale vooruitbetaling = R1000.00
Pre-paid krag.
Troeteldiere soos: 1 skoothondjie. Òf kat, voël of vis. Net hoofhuis mag waghond aanhou.

Listing ID: 9025ad463598025a

Sponsored Links

Follow us on Twitter